-
Gaan verkondig die koningskap van Jesus
15 Mei 2008 Hand. 1 Jesus is die Koning van sy koninkryk. Daarvoor roep Hy betroubare getuies om in die krag van die Heilige Gees van sy koningskap te getuig.
-
Venster op die ewigheid
11 Mei 2008 Luk. 16:19-31 Elke mens moet voorberei vir die ewigheid. ‘n Mens kan seker weet dat hy gereed is as God hom/haar kom haal. Jy moet voor die tyd jou saak regmaak met God. Is jy gereed?
-
Die Heilige Gees: Die leiding van die Heilige Gees
Rom. 8:14 Pinkster 2008 (9 Mei 2008) HEILIGE GEES: Lewende water sal uit jul binneste vloei
(Visited 6 048 times, 1 visits today)