-
Ps 56 Ek prys God wat my red van die dood
BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS : Psalm 56 EK PRYS GOD WAT MY RED VAN DIE DOOD! Klaagliedere 3 en Ps. 37:7. As Dawid bang is, kies hy om op God te vertrou. Hierdie vertroue vind by hom altyd uitdrukking in gebed om hulp. Die digter vertrou op die beloftes van God. As God hom beskerm,…
-
Ps 57 My hart is gerus want ek skuil onder U vlerke
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 57 MY HART IS GERUS, WANT EK SKUIL ONDER U VLERKE ! Psalm 57 kom baie ooreen met die vorige psalm. Albei begin met die gebed om genade. Dawid word hier nog steeds deur Saul vervolg. Hierdie keer vra hy twee keer “wees my genadig”. Dit dui op die…
-
Ps 58 Daar is tog n God wat reg laat geskied
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 58 DAAR IS TOG ‘N GOD WAT REG LAAT GESKIED! Sien Ps. 11. Psalm 58 is ‘n gebed dat God die ongeregtigheid van goddelose leiers en slegte mense tot niet sal maak. Dit is baie sleg vir ‘n land as goddelose mense, met geen norme, in leiersposisies kom. Hulle…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)