Lesings

  • Ps 63 My siel dors na God

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 63 MY SIEL DORS NA GOD ! Psalm 63 is een van die mooiste en intiemste gedigte van Dawid, wat sy diep geestelike verhouding met God openbaar! Die psalm is baie persoonlik en op God alleen gerig. Dawid was in die woestyn en ver van die heiligdom waar hy…

  • Ps 51 Vergewe my op grond van U genade

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 51 VERGEWE MY OP GROND VAN U GENADE ! Dit is een van die boete-psalms en een van die mooiste psalms. Nadat Dawid moord en owerspel gepleeg het (2 Sam. 12), erken en bely hy nou sy sonde tot in diepte sonder om verskonings te maak. Dawid is hier…

  • Ps 52 God is goed

    BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS : Psalm 52 GOD IS GOED het voortdurend stryd teen ongelowige vyande gehad. Hy het gevlug vir Saul en by die priester Agimelek in Nob gekom, en van die toonbrode by hom gekry as padkos vir sy manskappe. Die hoof van die veewagters van Saul, Doëg, was egter ook in die…

(Visited 2 646 times, 1 visits today)