-
Ps 68 God is ons God van verlossing
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 68 GOD IS ONS GOD VAN VERLOSSING ! Hierdie Ppalm is ‘n lied van oorwinning van die Here oor sy vyande. Dit gaan oor die Here se oorwinning oor die vyande van sy volk in die verlede en in die toekoms. Dit kan dus in twee groot dele opgedeel word:…
-
Ps 61 Ewige koningskap en ewige sekuriteit
BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS : Psalm 61 EWIGE KONINGSKAP EN EWIGE SEKURITEIT ! Dawid het die gedig geskryf oor die tyd toe hy uit Jerusalem moes vlug. Waarskynlik was dit met die opstand van Absalom toe Dawid in Mahanaim was. Die spanning was vir hom byna te veel, maar hy neem weer sy toevlug na…
-
Ps 62 Nogtans sal my siel stil wees voor God
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : PSALM 62 NOGTANS SAL MY SIEL STIL WEES VOOR GOD Die digter beskryf die toestand van sy siel te midde van groot aanvegtinge. Mense wat magtig lyk, bedreig hom, maar hulle is eintlik baie nietig omdat hy op God vertrou. Al is die bedreiging hoe groot, nogtans sal sy siel…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)