-
Ps 68 God is ons God van verlossing
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 68 GOD IS ONS GOD VAN VERLOSSING ! Hierdie Ppalm is ‘n lied van oorwinning van die Here oor sy vyande. Dit gaan oor die Here se oorwinning oor die vyande van sy volk in die verlede en in die toekoms. Dit kan dus in twee groot dele opgedeel word:…
-
Ps 64 God sal die goddelose vergeld
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 64 GOD SAL DIE GODDELOSE VERGELD ! Die stryd tussen die regverdige en die goddelose duur altyd voort. Die goddelose is van nature vyandig teenoor die regverdige, en beplan met skynheiligheid en listigheid sy ondergang. Die onopregtes spreek af om vir die opregtes strikke te stel en beskinder hulle…
-
Ps 65 Loflied oor oorvloed
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 65 LOFLIED OOR OORVLOED ! God openbaar sy goedheid wanneer Hy sy volk se sondes vergewe, en hulle dan seën met oorvloed. Hy straf nie vir altyd nie. Inteendeel, Hy is haastig om te vergewe en dan sy goedheid oor sy kinders uit te giet. Hy wil graag die…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)