Lesings

  • Ps 77 God sal weer red

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 77 GOD SAL WEER RED ! Die volk verkeer in nood en dit lyk of God hulle vergeet het. Die digter is moeg van bid, sodat hy selfs begin dink dat God hom en sy volk dalk vir altyd verstoot het. Slaaplose nagte, met groot stryd in sy gedagtes,…

  • Ps 78 God bly getrou al is ons ontrou

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 78 GOD BLY GETROU, AL IS ONS ONTROU ! Dié psalm sluit aan by Psalm 77, maar behandel in groter detail die getrouheid en strengheid van God, vanaf die uittog uit Egipte tot die regering van Dawid. Klem word gelê op die getrouheid van God, in teenstelling met die…

  • Ps 64 God sal die goddelose vergeld

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 64 GOD SAL DIE GODDELOSE VERGELD ! Die stryd tussen die regverdige en die goddelose duur altyd voort. Die goddelose is van nature vyandig teenoor die regverdige, en beplan met skynheiligheid en listigheid sy ondergang. Die onopregtes spreek af om vir die opregtes strikke te stel en beskinder hulle…

(Visited 2 646 times, 1 visits today)