-
Ps 69 Verlos my van onverdiende ellende
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 69 VERLOS MY VAN ONVERDIENDE ELLENDE ! Dié psalm handel oor onnodige lyding wat Dawid as toegewyde gelowige onnodig deurgegaan het as gevolg van valse beskuldigings, wat vyandige mense só slinks versprei het dat ‘n groot deel van die bevolking dit geglo het en baie mense hom nie meer…
-
Ps 70 Help gou Here
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 70 HELP GOU HERE ! Dié psalm is waarskynlik bedoel as ‘n vinnige skietgebed in tye van nood. Dit is byna dieselfde as Psalm 40:13-18. Dit is ook moontlik dat dit as ‘n kort lied gebruik is in die erediens. In elk geval is dit ‘n kort dringende uitroep…
-
Ps 71 Red my deur U geregtigheid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 71 RED MY DEUR U GEREGTIGHEID ! Lees ook Jes. 46:3-5. Alhoewel die psalm dit nie sê nie, is dit waarskynlik ‘n psalm van Dawid of ‘n samestelling van verskillende psalms van Dawid. Dit haal byvoorbeeld heelwat uit ander psalms aan. Die tema gaan duidelik daaroor dat God se…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)