Lesings

  • Ps 71 Red my deur U geregtigheid

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 71 RED MY DEUR U GEREGTIGHEID ! Lees ook Jes. 46:3-5. Alhoewel die psalm dit nie sê nie, is dit waarskynlik ‘n psalm van Dawid of ‘n samestelling van verskillende psalms van Dawid. Dit haal byvoorbeeld heelwat uit ander psalms aan. Die tema gaan duidelik daaroor dat God se…

  • Ps 72 Gee dat die koning reg regeer

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 72 GEE DAT DIE KONING REG REGEER ! Hierdie is ‘n psalm wat vra dat God sy geregtigheid so aan die aardse koning van sy volk sal oordra, dat daardie geregtigheid gestalte sal kry in die wyse waarop die volk regeer word. Dan sal dit goed gaan met die…

  • Ps 73 Volharding in geloof is die moeite werd

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 73 VOLHARDING IN GELOOF IS DIE MOEITE WERD ! Die Psalms bestaan uit 5 groot boeke. Hierdie psalm is die eerste psalm in die derde boek van die Psalms. Dit is ‘n psalm van Asaf waarin hy sy innerlike stryd bekendmaak. Dit gaan oor die feit dat waarheid en…

(Visited 2 646 times, 1 visits today)