Lesings

  • Ps 83 Omring deur vyande

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 83 OMRING DEUR VYANDE ! Die volk van God is omring deur vyande. Van bo uit die noorde tot onder in die suide, sowel as in die ooste en die weste. As jy van alle kante bedreig is, kan die oplossing net van bo kom. Daarom is die gedig…

  • Ps 69 Verlos my van onverdiende ellende

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 69 VERLOS MY VAN ONVERDIENDE ELLENDE ! Dié psalm handel oor onnodige lyding wat Dawid as toegewyde gelowige onnodig deurgegaan het as gevolg van valse beskuldigings, wat vyandige mense só slinks versprei het dat ‘n groot deel van die bevolking dit geglo het en baie mense hom nie meer…

  • Ps 70 Help gou Here

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 70 HELP GOU HERE ! Dié psalm is waarskynlik bedoel as ‘n vinnige skietgebed in tye van nood. Dit is byna dieselfde as Psalm 40:13-18. Dit is ook moontlik dat dit as ‘n kort lied gebruik is in die erediens. In elk geval is dit ‘n kort dringende uitroep…

(Visited 2 646 times, 1 visits today)