Lesings

  • Ps 90 Die verganklikheid van die mens

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 90 DIE VERGANKLIKHEID VAN DIE MENS ! Dié psalm lui die vierde groep van Psalms in. Moses se besef van die kortstondigheid van die mens se lewe op aarde bring hom tot gebed. Die lewe is so verganklik weens die sonde wat in die wêreld ingekom het. God se…

  • Ps 79 Herstel U verwoeste volk

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 79 HERSTEL U VERWOESTE VOLK ! Die volk van die Here is verwoes en verneder deur heidense nasies. God het dit toegelaat as straf weens hul sondes. Dit was ‘n openbaring van die toorn van die Here. Tog bly Jakob se nageslag God se volk. Daarom kan die digter…

  • Ps 80 Die wingerdstok van die Here

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 80 DIE WINGERDSTOK VAN DIE HERE God is die Herder van sy volk en hulle is sy kudde. Israel is ook se wingerdstok. Albei beelde spreek van versorging en beskerming. Dit is bekende beelde wat se verhouding met sy volk beskryf. Hierdie verhouding funksioneer hoofsaaklik tussen die twee pole…

(Visited 2 646 times, 1 visits today)