Lesings

  • Ps 87 Sion is God se stad

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 87 SION IS GOD SE STAD ! Die stad Sion is God se stad. Hy het dit op aarde uitgekies as die plek waar Hy in die midde van sy volk wil woon. Dit sal vir ewig die middelpunt van sy teenwoordigheid wees op aarde, ook in die nuwe…

  • Ps 88 Gebed in duisternis

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 88 GEBED IN DUISTERNIS ! Dié psalm is die donkerste van al die psalms. Dit is vol wanhoop sonder ‘n antwoord. Dit gaan net sleg en daar is geen hulp nie. Heman, die Esragiet, was die hoofleier van die tempelmusiek in die tyd van Dawid. Die digter beskryf die…

  • Ps 89 Die ewige verbond met Dawid

    BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 89 DIE EWIGE VERBOND MET DAWID ! Dié psalm is oor ‘n baie moeilike tyd geskryf, miskien oor die tyd van die ballingskap toe hulle gewonder het hoe die beloftes van God aan Dawid waar sal word. Daarom val die digter terug op die karakter van God wat in…

(Visited 2 646 times, 1 visits today)