-
Ps 81 Verlostes moet God prys en gehoorsaam
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 81 VERLOSTES MOET GOD PRYS EN GEHOORSAAM ! Dié psalm is ‘n oproep om deel te neem aan die Loofhuttefees. Die volk word opgewek om met geesdrif, maar ook met erns die fees te vier en God te prys. Dit help nie om God tydens die fees te loof…
-
Ps 82 God sal die wêreldleiers oordeel
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 82 GOD SAL DIE WÊRELDLEIERS OORDEEL Die wêreldheersers is soos gode wat regeer. Agter hulle sit ook bose magte wat hulle beïnvloed (Dan. 9 en 10). Bose magte stel hulleself ook voor as gode wat aanbid wil word. So span die bose magte en die politieke leiers van die…
-
Ps 83 Omring deur vyande
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 83 OMRING DEUR VYANDE ! Die volk van God is omring deur vyande. Van bo uit die noorde tot onder in die suide, sowel as in die ooste en die weste. As jy van alle kante bedreig is, kan die oplossing net van bo kom. Daarom is die gedig…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)