-
Ps 94 Here, tree tog op as Regter van die aarde
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 94 HERE, TREE TOG OP AS REGTER VAN DIE AARDE ! Die Here is Koning en Regter. Daarom het Hy die reg om te oordeel en te straf. Die goddelose besef dit egter nie, en gaan blindelings voort met die lewe om hulself te geniet terwyl hul op ander…
-
Ps 79 Herstel U verwoeste volk
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 79 HERSTEL U VERWOESTE VOLK ! Die volk van die Here is verwoes en verneder deur heidense nasies. God het dit toegelaat as straf weens hul sondes. Dit was ‘n openbaring van die toorn van die Here. Tog bly Jakob se nageslag God se volk. Daarom kan die digter…
-
Ps 80 Die wingerdstok van die Here
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 80 DIE WINGERDSTOK VAN DIE HERE God is die Herder van sy volk en hulle is sy kudde. Israel is ook se wingerdstok. Albei beelde spreek van versorging en beskerming. Dit is bekende beelde wat se verhouding met sy volk beskryf. Hierdie verhouding funksioneer hoofsaaklik tussen die twee pole…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)