-
Ps 91 Die beskerming van die Allerhoogste
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 91 DIE BESKERMING VAN DIE ALLERHOOGSTE ! Psalm 91 is ‘n loflied oor die veilige bewaring van die gelowige wat sy skuiling by God soek. Ons moet kies om by God te skuil en Hom in alle omstandighede te vertrou. As mens Psalm 91 oppervlakkig deurlees, kan dit egter…
-
Ps 92 Loflied oor God se geregtigheid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 92 LOFLIED OOR GOD SE GEREGTIGHEID ! Dié lied is gewoonlik na die ballingskap op die sabbat gesing by die drankoffer van die eerste lam van die gedurige daaglikse offer. Dit is ‘n vrolike lied wat God as Allerhoogste besing, veral sy eienskappe van goedheid, getrouheid en geregtigheid. In…
-
Ps 93 Die Here is Koning oor alle magte
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 93 DIE HERE IS KONING BO ALLE MAGTE ! Hierdie is ‘n lofpsalm wat die Here (Jahweh) se koningskap besing. Dit is deel van die groep lofprysingspsalms, vanaf Psalm 93 tot 100. Die Here hou sy skepping in stand en dit is ‘n openbaring van sy standvastige regering. God…
Lesings
(Visited 2 646 times, 1 visits today)