Ps 74 Die heiligdom is verwoes

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 74 DIE HEILIGDOM IS VERWOES ! In die jaar 587 v.C. is Jerusalem en die tempel vernietig en die volk van die Here weggevoer na Babel. Dié psalm van Asaf herleef die skrikwekkende gebeure van daardie tyd soos dit beskryf word in 2 Kon. 24-25. Die psalm is ‘n […]

Ps 73 Volharding in geloof is die moeite werd

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 73 VOLHARDING IN GELOOF IS DIE MOEITE WERD ! Die Psalms bestaan uit 5 groot boeke. Hierdie psalm is die eerste psalm in die derde boek van die Psalms. Dit is ‘n psalm van Asaf waarin hy sy innerlike stryd bekendmaak. Dit gaan oor die feit dat waarheid en […]

Ps 72 Gee dat die koning reg regeer

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 72 GEE DAT DIE KONING REG REGEER ! Hierdie is ‘n psalm wat vra dat God sy geregtigheid so aan die aardse koning van sy volk sal oordra, dat daardie geregtigheid gestalte sal kry in die wyse waarop die volk regeer word. Dan sal dit goed gaan met die […]

Ps 71 Red my deur U geregtigheid

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 71 RED MY DEUR U GEREGTIGHEID ! Lees ook Jes. 46:3-5. Alhoewel die psalm dit nie sê nie, is dit waarskynlik ‘n psalm van Dawid of ‘n samestelling van verskillende psalms van Dawid. Dit haal byvoorbeeld heelwat uit ander psalms aan. Die tema gaan duidelik daaroor dat God se […]

Ps 70 Help gou Here

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 70 HELP GOU HERE ! Dié psalm is waarskynlik bedoel as ‘n vinnige skietgebed in tye van nood. Dit is byna dieselfde as Psalm 40:13-18. Dit is ook moontlik dat dit as ‘n kort lied gebruik is in die erediens. In elk geval is dit ‘n kort dringende uitroep […]

Ps 69 Verlos my van onverdiende ellende

BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 69 VERLOS MY VAN ONVERDIENDE ELLENDE ! Dié psalm handel oor onnodige lyding wat Dawid as toegewyde gelowige onnodig deurgegaan het as gevolg van valse beskuldigings, wat vyandige mense só slinks versprei het dat ‘n groot deel van die bevolking dit geglo het en baie mense hom nie meer […]