BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 84 HOE LIEFLIK IS U WONINGS ! Dié psalm is ‘n pelgrimslied wat gesing is met feestelike optogte na die tempel. Die Here het in die Ou Testamentiese bedeling op ‘n besondere wyse in die binneste heiligdom van die tempel, waar die ark in was, gewoon. Daar het Hy […]
Monthly Archives: Julie 2018
Ps 83 Omring deur vyande
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 83 OMRING DEUR VYANDE ! Die volk van God is omring deur vyande. Van bo uit die noorde tot onder in die suide, sowel as in die ooste en die weste. As jy van alle kante bedreig is, kan die oplossing net van bo kom. Daarom is die gedig […]
Ps 82 God sal die wêreldleiers oordeel
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 82 GOD SAL DIE WÊRELDLEIERS OORDEEL Die wêreldheersers is soos gode wat regeer. Agter hulle sit ook bose magte wat hulle beïnvloed (Dan. 9 en 10). Bose magte stel hulleself ook voor as gode wat aanbid wil word. So span die bose magte en die politieke leiers van die […]
Ps 81 Verlostes moet God prys en gehoorsaam
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 81 VERLOSTES MOET GOD PRYS EN GEHOORSAAM ! Dié psalm is ‘n oproep om deel te neem aan die Loofhuttefees. Die volk word opgewek om met geesdrif, maar ook met erns die fees te vier en God te prys. Dit help nie om God tydens die fees te loof […]
Ps 80 Die wingerdstok van die Here
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 80 DIE WINGERDSTOK VAN DIE HERE God is die Herder van sy volk en hulle is sy kudde. Israel is ook se wingerdstok. Albei beelde spreek van versorging en beskerming. Dit is bekende beelde wat se verhouding met sy volk beskryf. Hierdie verhouding funksioneer hoofsaaklik tussen die twee pole […]
Ps 79 Herstel U verwoeste volk
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 79 HERSTEL U VERWOESTE VOLK ! Die volk van die Here is verwoes en verneder deur heidense nasies. God het dit toegelaat as straf weens hul sondes. Dit was ‘n openbaring van die toorn van die Here. Tog bly Jakob se nageslag God se volk. Daarom kan die digter […]
Ps 78 God bly getrou al is ons ontrou
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 78 GOD BLY GETROU, AL IS ONS ONTROU ! Dié psalm sluit aan by Psalm 77, maar behandel in groter detail die getrouheid en strengheid van God, vanaf die uittog uit Egipte tot die regering van Dawid. Klem word gelê op die getrouheid van God, in teenstelling met die […]
Ps 77 God sal weer red
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 77 GOD SAL WEER RED ! Die volk verkeer in nood en dit lyk of God hulle vergeet het. Die digter is moeg van bid, sodat hy selfs begin dink dat God hom en sy volk dalk vir altyd verstoot het. Slaaplose nagte, met groot stryd in sy gedagtes, […]
Ps 76 God openbaar Hom deur verlossing
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : PSALM 76 DIE HERE OPENBAAR HOM DEUR VERLOSSING ! Dié psalm is waarskynlik geskrywe weens die verlossing wat God bewerk het teen die Assiriërs, toe Sanherib die land binnegeval het in die dae van Hiskia (2 Kon. 19). In hierdie verlossing openbaar God Homself magtig teenoor sy eie volk, asook […]
Ps 75 God is ons stabiliteit
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 75 GOD IS ONS STABILITEIT ! psalm is die antwoord op die nood en ellende van die vorige psalm. God is die regverdige Regter wat oordeel oor die aarde. Al neem Hy tyd om op te tree, Hy sal op die regte tyd optree in ‘n wêreld vol chaos […]