BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 32 GETUIENIS OOR DIE VREUGDE VAN SKULDVERGIFNIS Hierdie psalm is die persoonlike getuienis van ‘n gelowige wat vir ‘n tyd lank in sonde en afvalligheid gelewe het, en die gebrek aan vrede en vreugde, wat dit meebring, baie intens beleef het. Sy skuldige gewete het hom dag en nag […]
Category Archives: Lesings
Ps 33 Die Here sorg
BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 33 DIE HERE SORG Die psalm begin met ses strofes en eindig met ses strofes. Tussenin is vier stelle van agt strofes. Die twee stelle van ses strofes aan die begin en aan die einde handel albei oor blydskap in die Here. Die volk moet die Here loof en […]
Ps 28 Gebed om verlossing
BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 28 GEBED OM VERLOSSING Hierdie psalm is, net soos die vorige twee psalms, ‘n gebed om verlossing van dreigende doodsgevaar. Die digter wil nie deur die goddeloses omkom nie. Nie omdat hy bang is vir die dood nie, maar omdat mense dan sal dink dat hy self […]
Ps 29 Gee die Here eer oor sy stem in die natuur
BYBELSTUDIES UIT DIE PSALMS : Psalm 29 GEE EER AAN DIE HERE WEENS SY STEM IN DIE NATUUR Die Here openbaar Homself in die natuur. Veral in kragtige natuurverskynsels soos in weerligte, donderstorms en watervloede sien ons die krag en majesteit van die Here. Paulus leer dieselfde: “Want sy onsigbare dinge kan van […]
Ps 30 Loof God dat Hy my uit die dood gered het
BYBELSTUDIE UIT DIE PSALMS : Psalm 30 LOOF DIE HERE DAT HY MY VAN DIE DOOD GERED HET! Hierdie is ‘n lofpsalm uit dankbaarheid. Toe dit met Dawid goed gegaan het, het hy hoogmoedig geword en op homself begin vertrou. Die Here het ernsige siekte oor hom laat kom, om hom te leer […]
Sal jou werk staande bly?
1 Kor 3 1 Kor. 3 Hierdie preek is in Stampriet gepreek, Junie 1982 s_02___sal_jou_werk_staande_bly.mp3
Ps 27: Die Here is my lig en my heil!
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 27 DIE HERE IS MY LIG EN MY HEIL! Dié psalm is weer ‘n uitdrukking van geloof en vertroue op die Here in tye van bedreiging en gevaar. Dit is ook die uitdrukking van die digter se persoonlike begeerte na intieme gemeenskap met God. Die bedreiginge van […]
Ps 26 Dink aan my opregtheid Deel 2
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 26 (Deel 2) DINK AAN MY OPREGTHEID! Dawid word aangeval en beskuldig dat hy nie reg lewe nie, en dat hy net sekere vriende het. Hulle bevraagteken die egtheid van sy verhouding met die Here, sy sosiale omgang met mense en sy aanbidding tot die Here. Hy getuig […]
Ps 21 Danksegging vir die Oorwinning
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 21 DANKSEGGING VIR DIE OORWINNING Hierdie Psalm is ‘n opvolg van die vorige een. God se sterkte word geloof na die oorwinning waarin God Homself opnuut aan die koning en die volk geopenbaar het, in die wyse waarop Hy die oorwinning gegee het. Die gebed van die vorige Psalm […]
Ps 22 My God waarom het U my verlaat?
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 22 MY GOD, WAAROM HET U MY VERLAAT? In hierdie Psalm gaan die aanslag teen Dawid verder as die vorige kere. Die Here wag ook langer voor Hy uitred. Daarom brul hy soos ‘n leeu, roep hy aanhoudend om uitredding. Daar is geen antwoord van God se kant af […]