BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS – Psalm 12 LEUENS HEERS ONDER DIE MENSE; GOD IS WAARHEID Dié psalm handel oor die sondige natuur van die mens, wat in sondige planne en dade na vore kom, en dit vir die regverdige moeilik maak om uit te hou te midde van soveel bedrog en oneerlikheid. Die volk van […]
Category Archives: Lesings
Ps 13 Gebedsvertroue van Dawid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS – Psalm 13 GEBEDSVERTROUE VAN DAWID Dié psalm gaan oor gebedsvertroue wat na vore kom in direkte gebedsworsteling met die Here self, tot daar deurgebid is en die bidder oorgaan in lofprysing. Dit was een van Dawid se groot geestelike geheime dwarsdeur sy hele lewe. Die druk van sy teenstanders het […]
Ps 14 Goddeloosheid van die mens
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS – Psalm 14 GODDELOOSHEID VAN DIE MENS Die mens is in sy wese sondig en goddeloos. Dit is sy natuurlike geaardheid. Daarom redeneer baie van hulle God uit hul lewens uit, leef dan soos hulle wil en vervolg selfs die volk van God. Die Here is egter vír die regverdiges en […]
Ps 11 Wees nie kleingelowig nie
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 11 WEES NIE KLEINGELOWIG NIE! Psalm 11 gaan oor kalme vertroue in God in tye van groot gevaar, soos ook in Ps. 7 en 10. Dit gaan weer oor die stryd tussen die gelowige en die ongelowige en God se rol in die beskerming van die gelowige wat op […]
Ps 9 Danksegging vir groot verlossing
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS: Psalm 9 DANKSEGGING VIR ‘N GROOT VERLOSSING Psalm 9 en 10 is ‘n eenheid. Psalm 9 is ‘n loflied na redding uit ‘n krisis wat die digter tot by die dood gebring het. Terselfdertyd is dit ook ‘n getuienis oor die betroubaarheid van God in die uitredding van sy […]
Ps 10 Neem toevlug tot God
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 10 TEEN HOOGMOEDIGE VYANDE NEEM TOEVLUG TOT GOD! Dié psalm is ‘n verlenging van die vorige. Albei die psalms se meeste strofes begin met ‘n opvolgende letter van die alfabet wat vanaf Ps. 9 deurloop na Ps. 10. Waarskynlik was dit oorspronklik een psalm. Albei psalms gaan oor die […]
Ps 8 Wat is die mens?
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 8 WAT IS DIE MENS? Ps. 8 is ‘n meditatiewe liriek wat handel oor die grootheid van God, soos geopenbaar in die skepping, en in vergelyking daarmee die nietigheid van die mens. Eers praat hy namens “ons”, al die gelowiges, en dan getuig hy van wat hyself […]
Ps 7 Doen aan my reg
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 7 DOEN AAN MY REG Dawid beleef ook in hierdie Psalm, soos in die voriges, dat hy deur goddelose mense aangeval en vals beskuldig word. Hy stel sy saak eerlik aan die Here en getuig dat hy onskuldig is aan die beskuldigings wat in die openbaar teen hom gemaak […]
Ps 5 Gebed by die more-offer
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 5 GEBED BY DIE MÔRE-OFFER Hierdie psalm sluit ook aan by die vorige een. Die dringendheid van sy nood dryf Dawid weer tot gebed. Hy gaan op die tyd van die môre-offer in gebed na God. Verse 1 – 4 : Hy vra die Here […]
Ps 6 Boetepsalm in groot benoudheid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS – Psalm 6 'N BOETEPSALM IN GROOT BENOUDHEID Hierdie is een van die sewe Psalms wat deur die kerk as Boetepsalms beskou word. Net soos die vorige psalms is dit ook ‘n gebed onder aanvegtinge van sy vyande. Die druk van die aanslag maak dat sy geestelike kragte begin meegee en […]