BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS : Psalm 61 EWIGE KONINGSKAP EN EWIGE SEKURITEIT ! Dawid het die gedig geskryf oor die tyd toe hy uit Jerusalem moes vlug. Waarskynlik was dit met die opstand van Absalom toe Dawid in Mahanaim was. Die spanning was vir hom byna te veel, maar hy neem weer sy toevlug na […]
Category Archives: Lesings
Ps 62 Nogtans sal my siel stil wees voor God
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : PSALM 62 NOGTANS SAL MY SIEL STIL WEES VOOR GOD Die digter beskryf die toestand van sy siel te midde van groot aanvegtinge. Mense wat magtig lyk, bedreig hom, maar hulle is eintlik baie nietig omdat hy op God vertrou. Al is die bedreiging hoe groot, nogtans sal sy siel […]
Ps 63 My siel dors na God
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 63 MY SIEL DORS NA GOD ! Psalm 63 is een van die mooiste en intiemste gedigte van Dawid, wat sy diep geestelike verhouding met God openbaar! Die psalm is baie persoonlik en op God alleen gerig. Dawid was in die woestyn en ver van die heiligdom waar hy […]
Ps 51 Vergewe my op grond van U genade
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 51 VERGEWE MY OP GROND VAN U GENADE ! Dit is een van die boete-psalms en een van die mooiste psalms. Nadat Dawid moord en owerspel gepleeg het (2 Sam. 12), erken en bely hy nou sy sonde tot in diepte sonder om verskonings te maak. Dawid is hier […]
Ps 52 God is goed
BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS : Psalm 52 GOD IS GOED het voortdurend stryd teen ongelowige vyande gehad. Hy het gevlug vir Saul en by die priester Agimelek in Nob gekom, en van die toonbrode by hom gekry as padkos vir sy manskappe. Die hoof van die veewagters van Saul, Doëg, was egter ook in die […]
Ps 53 Die sondige natuur van die goddelose mens
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 53 DIE SONDIGE NATUUR VAN DIE GODDELOSE MENS Hierdie psalm kom grotendeels ooreen met Psalm 14. Tog is daar verskille. Psalm 53 het meer seldsame en kragtige woorde, en die naam van God, ELOHIM, word dwarsdeur gebruik. Die boodskap van die psalm volg op dié van die vorige psalm, […]
Ps 54 Gebed om verlossing van grimmige vyande
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 54 GEBED OM VERLOSSING VAN GRIMMIGE VYANDE! Dawid was as koning van God se volk voortdurend in stryd teen magte wat teen hom opgestaan het en teen hom saamgespan het. Die oorsaak van hierdie gebed om verlossing was die Sifiete wat vir Saul laat weet het dat Dawid by […]
Ps 55 Gebed tot God enigste antwoord in smart
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 55 GEBED TOT GOD IS DIE ENIGSTE ANTWOORD IN DIEPE HARTSEER Dawid het al baie aanvegtinge beleef. Sy hele lewe was vol daarvan. Nou het hy egter die ergste beleef. Hy is deur sy vriend in die steek gelaat. Dikwels het sy vyande sy ondergang gesoek. Nou in dit […]
Ps 56 Ek prys God wat my red van die dood
BYBELSTUDIES OOR DIE PSALMS : Psalm 56 EK PRYS GOD WAT MY RED VAN DIE DOOD! Klaagliedere 3 en Ps. 37:7. As Dawid bang is, kies hy om op God te vertrou. Hierdie vertroue vind by hom altyd uitdrukking in gebed om hulp. Die digter vertrou op die beloftes van God. As God hom beskerm, […]
Ps 57 My hart is gerus want ek skuil onder U vlerke
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 57 MY HART IS GERUS, WANT EK SKUIL ONDER U VLERKE ! Psalm 57 kom baie ooreen met die vorige psalm. Albei begin met die gebed om genade. Dawid word hier nog steeds deur Saul vervolg. Hierdie keer vra hy twee keer “wees my genadig”. Dit dui op die […]