BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 86 EK BID, WANT U VERHOOR MY ! Hierdie psalm is die uitdrukking van direkte persoonlike gemeenskap met God, wat baie intiem is. Dit is iemand wat God liefhet en ken deur baie benoudhede, en ook goeie ervarings. Dit is iemand wat ‘n vaste vertroue op God het as […]
Category Archives: Lesings
Ps 87 Sion is God se stad
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 87 SION IS GOD SE STAD ! Die stad Sion is God se stad. Hy het dit op aarde uitgekies as die plek waar Hy in die midde van sy volk wil woon. Dit sal vir ewig die middelpunt van sy teenwoordigheid wees op aarde, ook in die nuwe […]
Ps 88 Gebed in duisternis
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 88 GEBED IN DUISTERNIS ! Dié psalm is die donkerste van al die psalms. Dit is vol wanhoop sonder ‘n antwoord. Dit gaan net sleg en daar is geen hulp nie. Heman, die Esragiet, was die hoofleier van die tempelmusiek in die tyd van Dawid. Die digter beskryf die […]
Ps 89 Die ewige verbond met Dawid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 89 DIE EWIGE VERBOND MET DAWID ! Dié psalm is oor ‘n baie moeilike tyd geskryf, miskien oor die tyd van die ballingskap toe hulle gewonder het hoe die beloftes van God aan Dawid waar sal word. Daarom val die digter terug op die karakter van God wat in […]
Ps 90 Die verganklikheid van die mens
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 90 DIE VERGANKLIKHEID VAN DIE MENS ! Dié psalm lui die vierde groep van Psalms in. Moses se besef van die kortstondigheid van die mens se lewe op aarde bring hom tot gebed. Die lewe is so verganklik weens die sonde wat in die wêreld ingekom het. God se […]
Ps 77 God sal weer red
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 77 GOD SAL WEER RED ! Die volk verkeer in nood en dit lyk of God hulle vergeet het. Die digter is moeg van bid, sodat hy selfs begin dink dat God hom en sy volk dalk vir altyd verstoot het. Slaaplose nagte, met groot stryd in sy gedagtes, […]
Ps 78 God bly getrou al is ons ontrou
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 78 GOD BLY GETROU, AL IS ONS ONTROU ! Dié psalm sluit aan by Psalm 77, maar behandel in groter detail die getrouheid en strengheid van God, vanaf die uittog uit Egipte tot die regering van Dawid. Klem word gelê op die getrouheid van God, in teenstelling met die […]
Ps 69 Verlos my van onverdiende ellende
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 69 VERLOS MY VAN ONVERDIENDE ELLENDE ! Dié psalm handel oor onnodige lyding wat Dawid as toegewyde gelowige onnodig deurgegaan het as gevolg van valse beskuldigings, wat vyandige mense só slinks versprei het dat ‘n groot deel van die bevolking dit geglo het en baie mense hom nie meer […]
Ps 70 Help gou Here
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 70 HELP GOU HERE ! Dié psalm is waarskynlik bedoel as ‘n vinnige skietgebed in tye van nood. Dit is byna dieselfde as Psalm 40:13-18. Dit is ook moontlik dat dit as ‘n kort lied gebruik is in die erediens. In elk geval is dit ‘n kort dringende uitroep […]
Ps 71 Red my deur U geregtigheid
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 71 RED MY DEUR U GEREGTIGHEID ! Lees ook Jes. 46:3-5. Alhoewel die psalm dit nie sê nie, is dit waarskynlik ‘n psalm van Dawid of ‘n samestelling van verskillende psalms van Dawid. Dit haal byvoorbeeld heelwat uit ander psalms aan. Die tema gaan duidelik daaroor dat God se […]