BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 92 LOFLIED OOR GOD SE GEREGTIGHEID ! Dié lied is gewoonlik na die ballingskap op die sabbat gesing by die drankoffer van die eerste lam van die gedurige daaglikse offer. Dit is ‘n vrolike lied wat God as Allerhoogste besing, veral sy eienskappe van goedheid, getrouheid en geregtigheid. In […]
Category Archives: Lesings
Ps 93 Die Here is Koning oor alle magte
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 93 DIE HERE IS KONING BO ALLE MAGTE ! Hierdie is ‘n lofpsalm wat die Here (Jahweh) se koningskap besing. Dit is deel van die groep lofprysingspsalms, vanaf Psalm 93 tot 100. Die Here hou sy skepping in stand en dit is ‘n openbaring van sy standvastige regering. God […]
Ps 94 Here, tree tog op as Regter van die aarde
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 94 HERE, TREE TOG OP AS REGTER VAN DIE AARDE ! Die Here is Koning en Regter. Daarom het Hy die reg om te oordeel en te straf. Die goddelose besef dit egter nie, en gaan blindelings voort met die lewe om hulself te geniet terwyl hul op ander […]
Ps 81 Verlostes moet God prys en gehoorsaam
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 81 VERLOSTES MOET GOD PRYS EN GEHOORSAAM ! Dié psalm is ‘n oproep om deel te neem aan die Loofhuttefees. Die volk word opgewek om met geesdrif, maar ook met erns die fees te vier en God te prys. Dit help nie om God tydens die fees te loof […]
Ps 82 God sal die wêreldleiers oordeel
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 82 GOD SAL DIE WÊRELDLEIERS OORDEEL Die wêreldheersers is soos gode wat regeer. Agter hulle sit ook bose magte wat hulle beïnvloed (Dan. 9 en 10). Bose magte stel hulleself ook voor as gode wat aanbid wil word. So span die bose magte en die politieke leiers van die […]
Ps 83 Omring deur vyande
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 83 OMRING DEUR VYANDE ! Die volk van God is omring deur vyande. Van bo uit die noorde tot onder in die suide, sowel as in die ooste en die weste. As jy van alle kante bedreig is, kan die oplossing net van bo kom. Daarom is die gedig […]
Ps 84 Hoe lief het ek U wonings
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 84 HOE LIEFLIK IS U WONINGS ! Dié psalm is ‘n pelgrimslied wat gesing is met feestelike optogte na die tempel. Die Here het in die Ou Testamentiese bedeling op ‘n besondere wyse in die binneste heiligdom van die tempel, waar die ark in was, gewoon. Daar het Hy […]
Ps 85 Gee tog herlewing
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 85 GEE TOG HERLEWING ! Die psalm is waarskynlik geskryf na die terugkeer uit ballingskap. Hy het die ballingskap van Jakob tot ‘n einde gebring en nou moet die land herstel word. God het die volk Israel vir hom uitgekies, sowel as die land waarin Hy gekies het dat […]
Ps 86 Ek bid want U verhoor my
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 86 EK BID, WANT U VERHOOR MY ! Hierdie psalm is die uitdrukking van direkte persoonlike gemeenskap met God, wat baie intiem is. Dit is iemand wat God liefhet en ken deur baie benoudhede, en ook goeie ervarings. Dit is iemand wat ‘n vaste vertroue op God het as […]
Ps 87 Sion is God se stad
BYBELSTUDIE OOR DIE PSALMS : Psalm 87 SION IS GOD SE STAD ! Die stad Sion is God se stad. Hy het dit op aarde uitgekies as die plek waar Hy in die midde van sy volk wil woon. Dit sal vir ewig die middelpunt van sy teenwoordigheid wees op aarde, ook in die nuwe […]